Show notes
In die jongste aflewering van 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die kommer oor voorstelle vir 'n nuwe nasionale ‘aftreefonds’, Vinpro se hofsaak oor die drankverbod en Sakeliga se betaalmeester-hofsaak wat voortgesit word.

