3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Luister in 3 minute: Ent-paspoorte, ekstra belastinglas op spits gedryf
2 minutes Posted Sep 15, 2021 at 9:16 am.
0:00
2:57
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die kwessie oor ent-paspoorte, die staatsbeheerde versekeraar wat aansoek doen om nog geld, asook Solidariteit se stappe teen die regering se planne vir bykomende belasting op sy burgers.