3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Luister in 3 minute: Lig aan einde van kragkrisis; groen krag in Noord-Kaap
3 minutes Posted Aug 18, 2021 at 12:49 pm.
0:00
3:56
Download MP3
Show notes
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die moontlikheid van lig aan die einde van Suid-Afrika se elektrisiteitskrisis. Hy maak ook ʼn paar afleidings uit ons land se nuwe infrastruktuurplan en verwys na die Noord-Kaap se groenkragplan as ʼn gevallestudie.