3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Sakekamer meen kragskepe kan help; middelklas onder druk en Lamberti nou by Sakeliga
3 minutes Posted Jul 9, 2021 at 7:55 am.
0:00
3:10
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" kom die Turkse kragskepe weer onder die loep. Die Suid-Afrikaanse middelklas ervaar groot finansiële druk, en laastens, die ekonoom Russell Lamberti sluit by Sakeliga aan.