Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga is terug in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" en kyk hoe die onluste die plaaslike ekonomie en sakeondernemings sal raak. Hy bespreek oor die Wêreldbank se waarskuwing aan Suid-Afrika te midde van die onrus.

