Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" na die 200 afgestudeerde dokters wat nog nie in internskappe geplaas is nie. Hy bespreek ook probleme in die mynboubedryf en ʼn verslag oor internasionale mededingendheid waarin Suid-Afrika al hoe vrotter vaar.

