3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Goeie nuus oor landboubedryf, kragopwekking
3 minutes Posted Jun 18, 2021 at 1:06 pm.
0:00
3:54
Download MP3
Show notes
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die hernude vertroue in die landbousektor, bykomende kritiek op die mededingingskommissie se besluit om die Burger King SA-transaksie te stuit en die positiewe nuus oor onafhanklike kragopwekking.