3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Impakstudie oor onteiening bekyk; munisipale wanbestuur laat fabriek sluit
3 minutes Posted Jun 10, 2021 at 2:40 pm.
0:00
3:24
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek weer drie van die grootste sakestories in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake": Die regering se impakstudie oor onteiening, munisipale wanbestuur in Lichtenburg en die Mededingingskommissie se besluit om ʼn Burger King-transaksie te keer.
Kom luister in 3 minute: