3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
IMF-lening, kleinsake-ondernemings bekyk
3 minutes Posted Jul 30, 2020 at 2:42 pm.
0:00
3:55
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga plaas die volgende kwessies onder sy vergrootglas in die jongste "3 Minute, 3 Sake": die IMF-lening aan die regering, Transunion-opname wys hewige uitwerking op kleinsake-ondernemings, en die Covid-19-leningsprogram is nou makliker.