3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Oor nóg regstellende aksie, protes en werksverliese
3 minutes Posted Jul 23, 2020 at 11:34 am.
0:00
3:43
Download MP3
Show notes
In die jongste "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die nuwe planne vir regstellende aksie wat voorgestel is. Hy kyk ook na die protesaksie van restaurante en die toermisebedryf teen inperkings en die reusewerkverliese wat die maatreëls teen Covid-19 meegebring het.