3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
SAB, Heineken onttrek SA beleggings
3 minutes Posted Aug 5, 2020 at 12:21 pm.
0:00
3:39
Download MP3
Show notes
Die kollig val op SAB se onttrekking van beleggings uit die land, Pick n Pay wat praat oor die impak van die afsonderingsmaatreëls en Sakeliga se versoek vir verdere inligting oor die RGN se verslag oor rokers. Kom luister hier: