3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Drankverbod se gevolge en nuwe basiese toelaag bekyk
3 minutes Posted Jul 16, 2020 at 9:21 am.
0:00
3:54
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die nuwe Covid-19-maatreëls wat vir vlak 3 van afsondering aangekondig is. Hy kyk ook na die gevolge van die nuwe drankverbod en ʼn voorstel vir ʼn nuwe basiese inkomstetoelaag.