3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Nog reddingsboeie, strenger inperking vir Gauteng ondersoek
4 minutes Posted Jul 8, 2020 at 12:33 pm.
0:00
4:09
Download MP3
Show notes
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die begrotingskantoor se visier wat ingestel is op die WVF en die OBK. Hy kyk ook na die Landbank se wanbetalings en die strenger afsonderingmaatreëls wat vir Gauteng oorweeg word.