3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Fiskale stres plaas druk op SA se begroting
3 minutes Posted Feb 26, 2020 at 11:53 am.
0:00
3:25
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se '3 Minute, 3 Sake' gesels Gerhard van Onselen van Sakeliga oor die fiskale stres op die Suid-Afrikaanse begroting. Hy bespreek ook Sakeliga se deelname aan belangrike regsake en die VSA-regering wat planne vir grondonteiening sonder vergoeding kap.