3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Die staatsrede, ’n ranglys vir sake doen en regulasies op mededinging
4 minutes Posted Feb 19, 2020 at 1:36 pm.
0:00
4:06
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se episode neem Van Onselen Donderdag se staatsrede vanuit 'n sakeoogpunt onder die loep. Hy kyk ook na die ranglys wat die graad beoordeel van die gemak om sake in Suid-Afrika te doen en gesels oor nuwe regulasies op mededinging wat binnekort in werking tree.