3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Kommentaar op die grondwetwysiging, begroting
3 minutes Posted Mar 3, 2020 at 1:55 pm.
0:00
3:52
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, is terug met "3 Minute, 3 Sake" waar hy kommentaar lewer op die voorgestelde grondwetwysiging en die nasionale begroting, en verduidelik hoe die koronavirus (Covid-19) die Chinese se sakebedrywighede raak.