3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Luister in 3 minute: Werkloosheid, die SAL en verwagting vir die staatsrede
3 minutes Posted Feb 13, 2020 at 12:22 pm.
0:00
3:47
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" die jongste werkloosheidsyfer, Gwede Mantashe, minister van minerale en energie, se uitsprake oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en verwagtinge vir die staatsrede.