3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Mboweni waarsku die ANC I Nog 'n presidensiële adviespaneel I 'n Skoolverlatersertifikaat vir gr. 9
3 minutes Posted Oct 2, 2019 at 11:10 am.
0:00
3:46
Download MP3
Show notes
In die jongste '3 Minute, 3 Sake' kyk Gerhard van Onselen van Sakeliga na die minister van finansies se waarskuwing aan die ANC, die presidensiële adviespaneel oor die ekonomie en ’n skoolverlatersertifikaat vir gr. 9-leerders.