3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Vryemark ekonomie-seminaar I Grondkorrupsie I Kimberley sonder water
3 minutes Posted Oct 8, 2019 at 2:00 pm.
0:00
3:46
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, ’n ontleder by Sakeliga, gee in hierdie week se '3 Minute, 3 Sake' ’n terugskouing oor die vryemark ekonomie- seminaar wat die organisasie verlede week aangebied het. Van Onselen bespreek ook die beweerde grondkorrupsie by die Tshwane-metro en Kimberley in die Noord-Kaap wat reeds vir sewe dae sonder water sit.