3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Lenings in dollars I Repokoers onveranderd I Landwye bankstaking vir eers afgeweer
3 minutes Posted Sep 26, 2019 at 12:30 pm.
0:00
3:28
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, senior ontleder verbonde aan Sakeliga, kyk in die jongste '3 Minute, 3 Sake' na die regering wat geld in dollars leen, die repokoers wat konstant gehou word en talle landwye stakings wat nou dreig.