3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Adviespaneel se grondverslag I NGV I Emigrasie
3 minutes Posted Aug 14, 2019 at 11:26 am.
0:00
3:16
Download MP3
Show notes
In die jongste aflewering van 3 Minute, 3 Sake word terugvoer gegee oor Sakeliga se werksessie wat handel oor die presidensiële adviespaneel se grond- en landbouverslag. Die parlementêre kommentaarproses oor die nasionale gesondheidsversekering (NGV) wat binnekort aangekondig word, word bespreek en emigrasie kom ook onder die loep.