3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Bankstaking | SA se ekonomie | VSA-China-handelsoorlog
4 minutes Posted Aug 7, 2019 at 8:28 am.
0:00
4:06
Download MP3
Show notes
In 3 Minute, 3 Sake bespreek Sakeliga hierdie week die staking wat dreig in die bankwese, die voortdurende verswakking in die Suid-Afrikaanse ekonomie en die jongste verwikkeling in die VSA-China handelsoorlog.