3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Pensioenfondse I Litigasie oor transformasie I Nuwe kredietwet
3 minutes Posted Aug 20, 2019 at 1:45 pm.
0:00
3:13
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, gesels in vandeesweek se aflewering van '3 Minute, 3 Sake' oor die ANC se uitlatings oor pensioenfondse, die Black Management Forum se planne om te litigeer oor transformasie en pres. Cyril Ramaphosa se bekragtiging van ʼn nuwe kredietwet.