3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Luister in 3 minute: Reserwebank oorweeg e-rand
3 minutes Posted Aug 4, 2021 at 2:05 pm.
0:00
3:21
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die onlangse onluste se skade by munisipaliteite, die Grondwetwysiging wat dalk gesink het en die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat ʼn e-rand oorweeg.