3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Inperkings nie volhoubaar; IMF maan SA om begroting aan te pas
3 minutes Posted Jul 28, 2021 at 1:17 pm.
0:00
3:38
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga verduidelik waarom die inperkingsmaatreëls nie ekonomies volhoubaar is nie en dat dit Suid-Afrika op ʼn glibberige glybaan van verdere inperkings plaas. Hy praat ook oor die IMF se druk op die regering om sy begroting aan te pas na die onluste vroeër die maand.