Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk na die toerismefonds se “bloedneus in die hof”, hy gee aandag aan makliker reëls vir “eie” kragopwekking wat voorgestel is en gooi laastens ʼn blik op die verloop van die huidige staatsdiensloononderhandelinge.

