3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Luister in 3 minute: Regstellende aksie en ANC boos oor TEF-regsaksie
4 minutes Posted Apr 23, 2021 at 8:32 am.
0:00
4:08
Download MP3
Show notes
In die jongste episode van 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die wysigingswetsontwerp op billike indiensneming, die ANC wat kwaad is oor litigasie teen die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) en wetgewing en regulasies wat aan sosio-ekonomiese impakstudies onderwerp moet word.