3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Kommer oor ekonomiese herstel ná pandemie
4 minutes Posted Mar 18, 2021 at 3:23 pm.
0:00
4:00
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen verduidelik waarom Sakeliga kommentaar gelewer het op die padverkeerwysigingsontwerp. Hy plaas ook die kollig op ekonomiese herstel ná die Covid-19-pandemie en praat oor die jongste verbruikersvertroue-indeks.