3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Luister in 3 minute: Wysigings op wette vir pensioenfondse, rampbestuur
3 minutes Posted Mar 11, 2021 at 7:52 am.
0:00
3:30
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" na die voorgestelde wetwysigings rakende die pensioenfonds en rampbestuur. Hy plaas ook die vergrootglas op inkomstebelasting.