3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Stimulus vir klein ondernemings misluk, mynboubedryf sukkel
3 minutes Posted Feb 10, 2021 at 1:37 pm.
0:00
3:40
Download MP3
Show notes
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga BASA se kommentaar op die stimulus vir kleinsakeondernemings, die Minerale Raad se oorsig oor die mynboubedryf en ondersoek na hoër pryse vir knoffel en gemmer.