3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Sake-omgewing steeds omvergewerp; sentralisasie se impak op gesondheidsbedryf ondersoek
4 minutes Posted Feb 3, 2021 at 1:40 pm.
0:00
4:22
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga is terug met nog ʼn episode van "3 Minute, 3 Sake" waarin hy die verslapping van sekere Covid-19-regulasies op die plaaslike sakewêreld ondersoek, asook die moontlikheid van ʼn stygende werkloosheidsyfer en die uitwerking van sentralisasie op die gesondheidsbedryf bespreek.