3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Internasionale verslag oor SEB beklemtoon kommer
3 minutes Posted Nov 11, 2020 at 2:28 pm.
0:00
3:47
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in vandeesweek se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" ʼn internasionale verslag wat die probleme met swart ekonomiese bemagtiging uitwys. Hy kyk ook na twee ekonomiese gevolge van die afsonderingsmaatreëls vir die Covid-19-pandemie.