3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Sakeliga wen in hof oor SEB
3 minutes Posted Nov 4, 2020 at 10:29 am.
0:00
3:58
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, is terug in vandeesweek se aflewering van "3 Minute, 3 Sake" waar hy drie van die grootste sakekwessies bespreek. Eerstens kom Sakeliga se hofoorwinning teen die toepassing van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) met vooraf-diskwalifikasievereistes vir bespreking aan die beurt.