3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Werksverliese, kredietrisiko vir banke bespreek
3 minutes Posted Oct 1, 2020 at 8:26 am.
0:00
3:50
Download MP3
Show notes
In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, die katastrofiese werksverliese in tweede kwartaal, ʼn stygende kredietrisiko vir banke en die grootste daling in vaste belegging op rekord.