3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
’n Spesiale fokus op Covid-19
8 minutes Posted Sep 28, 2020 at 12:48 pm.
0:00
8:33
Download MP3
Show notes
Baie welkom by ʼn spesiale langer uitgawe van 3 Minute, 3 Sake wat spesifiek fokus op vrae rakende Covid-19. Met vlak 1 van die nasionale staat van inperking is dit nou nodig om die maatreëls wat oorbly, asook Covid-19 self, vir ’n slag onder oë te neem.