3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Donker wolk dreig oor inperking se trefslag op ekonomie
3 minutes Posted Aug 26, 2020 at 2:24 pm.
0:00
3:27
Download MP3
Show notes
Die jongste Sakeliga-ETM-verslag skets ʼn sombere prentjie oor dít wat baie mense reeds weet, naamlik dat die gedwonge staat van inperking ʼn hewige tol geëis het wat mense se lewens en lewensmiddele betref. Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, kyk in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" na die inperkingsmaatreëls se gevolge op die ekonomie.