3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Verslapping van inperking ‘te min, te laat’
4 minutes Posted Aug 19, 2020 at 10:38 am.
0:00
4:02
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen bespreek in die jongste "3 Minute, 3 Sake" die verder verslapping van afsonderingsmaatreëls, ʼn groep wat aandring op groter ekonomiese vryhede om armoede te voorkom en die landbougemeenskappe se regsaksies teen die regering.