3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Die werkloosheidsyfer, noodbegroting en kopiereg onder die loep
3 minutes Posted Jun 24, 2020 at 12:09 pm.
0:00
3:16
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" na die werkloosheidsyfer, wat skerp toegeneem het in die eerste kwartaal, die noodbegroting en die wetsontwerp op kopiereg, wat terug na die parlement verwys is.