3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Ekonomie, konstruksiebedryf steier en Mboweni se zero-begroting
3 minutes Posted Jun 15, 2020 at 11:53 am.
0:00
3:20
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, die ekonomie wat byna onder inperkings ineenstort en onsekerheid in die konstruksiebedryf. Hy gesels ook oor Tito Mboweni, minister van finansies, se zero-gebaseerde begroting.