3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
ANC span pandemie vir transformasie in
3 minutes Posted Jun 2, 2020 at 7:15 pm.
0:00
3:21
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen, ʼn ontleder van Sakeliga, kyk in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" hoe die ANC die Covid-19-pandemie gebruik om transformasie te bevorder. Hy gee ook die jongste nuus oor die Suid-Afrikaanse Lugredery (SAL) en Standard Bank se waarskuwing oor slegte skuld.