3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Vlak 3, moontlike afleggings en repokoers bespreek
3 minutes Posted May 28, 2020 at 11:49 am.
0:00
3:45
Download MP3
Show notes
Welkom terug by "3 Minute, 3 Sake" vir die week waar Gerhard van Onselen van Sakeliga die vlak 3-inperking wat op 1 Junie begin, bespreek. Hy kyk ook in hierdie podsending na Tiger Brands wat afleggings weens die afsonderingtydperk beoog en die Reserwebank wat die repokoers met 50 basispunte in Mei verlaag het.