3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Verslag bereken verlore lewensjare weens inperking
3 minutes Posted May 6, 2020 at 11:43 am.
0:00
3:43
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ’n senior ontleder by Sakeliga, ’n verslag wat die verlore lewensjare weens inperking bereken het. Hy kyk ook na die gevolge van die rookverbod en die aankope-indekse wat wys sakevooruitsigte is besig om te tuimel.