3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Sakeliga kritiseer nuwe inperkingsregulasies
3 minutes Posted Apr 30, 2020 at 2:47 pm.
0:00
3:36
Download MP3
Show notes
In die jongste weergawe van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn ontleder verbonde aan Sakeliga, die staat se vlak 4 van inperking, die Covid-19-skema wat nie volle salarisse betaal nie en kyk krities na nuwe inperkingsregulasies.