3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Luister in 3 minute: IMF maan SA regering
4 minutes Posted Nov 28, 2019 at 10:31 am.
0:00
4:09
Download MP3
Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek die kommentaartydperk op die NGV wat binnekort sluit. Hy kyk ook na die IMF wat die Suid-Afrikaanse regering weer oor sy finansies vermaan het en gee ook ’n nabetragting van SAL se staking.