Show notes
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek in vandeesweek se aflewering van '3 Minute, 3 Sake' die staking by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL). Hy kyk ook na die swak handelstoestand in die derde kwartaal en die wette op eiendomspraktisyns.

