3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Nuwe belasting vir munisipaliteite I Tekort aan verpleërse I Vryer handel in Afrika
3 minutes Posted Jul 10, 2019 at 8:48 am.
0:00
3:56
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se '3 sake, 3 minute' bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die finansiële en fiskale kommissie se voorstelle vir munisipale belastings. Hy neem ook die tekort aan verpleegpersoneel in Suid-Afrika onder die loep en gesels oor die Afrika-vryehandelsooreenkoms wat Nigerië onlangs onderteken het.