3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Raswette in die appèlhof I Ouditverslag I Lae sake-siklus
3 minutes Posted Jul 2, 2019 at 11:32 am.
0:00
3:40
Download MP3
Show notes
In vandeesweek se aflewering van 3 sake, 3 minute bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, dié organisasie se regsaak in die hoogste appèlhof oor ras-wette.Hy kyk ook na die skokkende ouditverslag van die ouditeur-generaal oor Suid-Afrikaanse munisipaliteite en neem die land se sake-siklus onder die loep.