3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Stygende energiepryse I Moody’s I Lenings aan Eskom
3 minutes Posted Apr 2, 2019 at 12:44 pm.
0:00
3:38
Download MP3
Show notes
Die drie sakekwessies wat die afgelope week in die nuus was, is die stygende prys van brandstof en elektrisiteit, Moody’s se besluit om die regering se staatskuld om beleggingstatus te behou en nuwe lenings aan Eskom.