3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Beurtkrag I SEB I Moody's
3 minutes Posted Mar 26, 2019 at 9:36 am.
0:00
3:30
Download MP3
Show notes
Daniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, bespreek dié week Eskom se voorlopige afskaffing van beurtkrag, swart ekonomiese bemagtiging (SEB) se uitwerking op die ekonomie en Moody’s se naderende oorweging van Suid-Afrika se kredietgradering.