3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga
Maroela Media
Onteiening | Grondgryp 911 | Gewysigde wetsontwerp oor onteiening
3 minutes Posted Dec 11, 2018 at 6:57 am.
0:00
3:55
Download MP3
Show notes
Die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies het die omstrede onteieningsverslag aanvaar.
Sakeliga stel die Grondgryp 911-platform beskikbaar.
Die gewysigde wetsontwerp op onteiening sal binnekort vrygestel word.